Aan alle voornemende huwelikspare. Daar is 'n volledige inligtingsdokument deur ons kerkkantoor en leraars saamgestel. Sien gerus die info hieronder of skakel die kerkkantoor.