Erediens Evaluering

Printer-friendly versionStuur vir 'n vriend

Dit is ons strewe om die gemeente van Kempton Kruin en besoekers te begelei in geestelike aanbidding en lof aan God Drie-enig, sodat die Goeie Nuus van ons gekruisigde en opgestane Heer - Jesus Christus - in al sy volheid kragtig, aktueel en relevant verkondig sal word en elke gemeentelid God mag ontmoet deur die werk van die Heilige Gees. Ons sal dit daarom baie waardeer indien u die kort vraelys sal voltooi.

Merk asseblief in watter ouderdomsgroep u val.
10-20
21-30
31-40
41-50
51-60
60 plus
Dui asseblief die tyd van die erediens aan.
09:00
18:00
Ander