Nuwe intrekkers en besoekers
Baie welkom aan al ons nuwe lidmate en besoekers!
Ons vertrou dat u in Kempton-Kruin 'n ware geestelik tuiste sal vind.
Aangeheg vind 'n Gemeentebrosjure.
Vir algemene navrae: Stuur gerus 'n e-pos aan admin@kruin-kerk.co.za of skakel 011 391 1343.


