Visie: Voluit vir die Koninkryk
Dit Behels...
- Om ons allereers vir die Koninkryk van God te beywer op elke vlak van ons menslike lewe.
- Om ons met groot entoesiasme te beywer om verhoudings te vestig en in stand te hou, met ander gemeentelede en die gemeenskap van Kemptonpark.
- Om geestelik te groei.
- Om in alles vir Christus te leef - na binne en na buite.
- Om voortdurend te bid: “laat U Koninkryk kom”.


