Begrafnis

 

Begrafnisvorm

Om ‘n geliefde aan die dood af te staan is ‘n seer en swaar tyd.  Daarom wil ons jou direk en persoonlik help.  Kontak gerus een van die leraars om ‘n gesprek te reël.  Verdere begrafnis-reëlings word deur die kerkkantoor behartig.  Vul die begrafnisvorm in en stuur aan Isél by ontvangs@kruin-kerk.co.za