Handevat

Handevat is ‘n Elektroniese Nuusbrief waar ouers, kinders en die gemeente handevat in hulle verhouding met God, mekaar en die wêreld. Kliek hier om die nuutste weergawe van Handevat te...

Bybelskool 2018

Prof Stephan Joubert bied die bybelskool aan: Saam met Jesus oppad 18 Januarie 19:00 – 20:30 Blousaal Die Evangelie van Markus as ons leefgids BIO: STEPHAN JOUBERT My grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense in en rondom die kerk op vars...