Selfhelp Boekwinkel

Besoek gerus ons selfhelp boekwinkel in die Kruis-Tuin. Ons het `n groot verskeidenheid storieboeke. Die koste van `n storieboek beloop tussen R2 en R20. Die boekwinkel is elke dag gedurende die week oop vanaf 07:30 tot 16:00 en op Sondae voor en na eredienste. Kliek...