Dagboek

 

Die jaarlikse Gr 7 Praatjie en Skoolverwisselingsfunksie vind plaas op Woensdag 7 November 2019 plaas

Daar vind 2 geleenthede plaas:

12:00-13:00 : Die rugbyspeler, Ivan van Zyl, kom met al die Graad 7’s gesels. 

18:30-21:00: Die aand kom Prof Stephan Joubert, bekende prediker, skrywer en leier van E-kerk, met die Graad 7’s en hul ouers gesels.

 Ons gaan dit ook verder inrig as ‘n kosbare kuier-geleentheid.

‘n Heerlike GRATIS ete gaan 25 Oktober in die Jerigo saal (Rooisaal) by NG Kruin gehou word vir ons lidmate 83 en ouer.

Bespreek by die kerkkantoor 011 391134

KERSSANGDIENS – 10 November om 17:15
Wilhelm Davel en sy musiekspan, saam met trompet en musikale ensemble, asook `n orrel wat die dak sal lig, sal die “praise en
worshipping” begelei.

Die program sal bestaan uit `n skouspel van die bekendste en mooiste Kersmusiek.
Moenie hierdie spesiale Kersdiens misloop nie.