Eredienstye

Gebed vir Erediens:
U word hartlik uitgenooi om 20 minute voor die aanvang van elke erediens, in die Kuier Kamer, te kom saambid.

Sondag-oggende: 09:00

Kinderkerk Erediens: 09:00

Babas 0 – 24 maande
Peuters 2 – 3 jaar
Kleuters 4 – 6 jaar
Junior: Graad 1 – 3
Senior: Graad 4 – 6
Super 7’s – Graad 7

Sondag-aande: 17:15

Jeugkerk (Graad 8 – Belydenis)

Kinders woon die erediens om 17:15 by saam met hulle ouers en gaan om ongeveer 17:45 na hulle onderskeie klasse terwyl ouers in die kerk agter bly vir verdere bespreking van die diens se tema.