Finansiële Kommisie

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat.

Bankbesonderhede

Rekeninghouer: NG Kempton-Kruin
Bank: Absa
Rekening tipe: Tjek
Rekeningnommer: 260 580 965
Takkode: 630542

Gebruik asb. u voorletters en van, en die doel van die deposito as verwysing.

Kredietkaart betalings

Ons maak van Payfast gebruik om kredietkaartbetalings te hanteer. Payfast is ‘n plaaslike diens soortgelyk aan Paypal. Indien u nog nooit voorheen van Payfast gebruik gemaak het nie, sal u tydens die betaalproses ‘n gratis rekening kan oopmaak. Payfast voldoen aan alle wetgewing en is ‘n veilige en betroubare diens om te gebruik. Payfast beskik oor ‘n geldige enkripsie-sertifikaat. Kliek hier om meer oor Payfast se sekerheidsmaatreëls te wete te kom.

Neem asseblief kennis dat niemand, en in besonder ook nie die gemeente, toegang tot u kredietkaartbesonderhede verkry nie. Die transaksie sal op u kredietkaartstaat as PAYFAST verskyn.

Bydra vorm

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit, sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat.

Finansiële inligting