Kinder- en Gesinsbediening
Kinderbediening in NG Kempton-Kruin gaan oor die bediening van ‘n kind tot en met die ouderdom van 13 jaar. Ons roeping is om die kind tot volle dissipelskap in Jesus Christus te lei.