Kredietkaart betalings

Ons maak van Payfast gebruik om kredietkaartbetalings te hanteer. Payfast is ‘n plaaslike diens soortgelyk aan Paypal. Indien u nog nooit voorheen van Payfast gebruik gemaak het nie, sal u tydens die betaalproses ‘n gratis rekening kan oopmaak. Payfast voldoen aan alle wetgewing en is ‘n veilige en betroubare diens om te gebruik. Payfast beskik oor ‘n geldige enkripsie-sertifikaat. Kliek hier om meer oor Payfast se sekerheidsmaatreëls te wete te kom. Neem asseblief kennis dat niemand, en in besonder ook nie die gemeente, toegang tot u kredietkaartbesonderhede verkry nie. Die transaksie sal op u kredietkaartstaat as PAYFAST verskyn.

Naam:

Van:

E-posadres:

Bedrag:

0.00

Verwysing: