Multimedia en klank

By Kruin is ons multi-media en klankspanne verantwoordelik om tydens die erediens op die skyfie- en klankbord te werk.  Indien jy die gawe en talent hiervoor het of dit selfs wil aanleer en betrokke raak, kontak gerus vir André.

 

 

Andre Venter

(s) 082 337 6571