Siekebesoekspan

Bettie-Madré Terblanche is die koördineer van die siekesorgspan, indien iemand opgeneem word in die hospitaal of vir ʼn operasie moet gaan, kontak die Kerkkantoor 011391-1343 of ʼn leraar sodat u besoek kan word.