Volwasse- en Gesinsbediening

Hier fokus ons op die bediening van lidmate bo 45 jaar. ‘n Spesifieke bediening aan ons Senior-lidmate (bo 65jaar) vorm ook deel van hierdie bedieningsgroep. Hier bied ons ook toerusting deur middel van Bybelskool en Bybelstudies aan. Verder is hier Netwerk-groepe waaraan u kan deelneem, ondersteun word, kan uitreik, geestelik versorg en toegerus word.

Navrae:

Dr. Danie Malan
(s) 082 784 9338