Bybelskool 2018

Prof Stephan Joubert bied die bybelskool aan: Saam met Jesus oppad 18 Januarie 19:00 – 20:30 Blousaal Die Evangelie van Markus as ons leefgids BIO: STEPHAN JOUBERT My grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense in en rondom die kerk op vars...