Volwasse- en Gesinsbediening

Hier fokus ons op die bediening van lidmate bo 45 jaar. ‘n Spesifieke bediening aan ons Senior-lidmate (bo 65jaar) vorm ook deel van hierdie bedieningsgroep.